Gee meer!

Gee meer as net geld; gee jouself.

Handelinge 4 : 32 tot 5 : 11.

9 Junie 2024.  NHKA Kampersrus Hoedspruit.

Heilige Gees.


Lees voort “Gee meer!”

Wys.

Photo by mali maeder on Pexels.com

Wys my God, Wysheid!

Spreuke 8.

26 Mei 2024.  NHKA Kampersrus Hoedspruit.

Drie-Eenheidsondag


Lees voort “Wys.”

Gegroet, geestelike wese

Photo by Rodolfo Clix on Pexels.com

Meer as (net) grond. Ā Ā Ā Ā 

Vandag, vyftig dae na ons gevier het dat Jesus uit die dood opgestaan het, herdenk onsĀ  ons eie ā€œopstandingā€. Tien dae na Jesus se hemelvaart, het die Heilige Gees onder ons ingevaar.Ā  Dit is die dag toe mense God begin inasem het, en die sonde uit, toe alles wat ons mense is, nuwe beslag gekry het.Ā 

Levitikus 25; Ā Luk. 4:18-29.

5 Junie 2022, Kampersrus.

Pinkster. Heilige Gees.

Erkenning

Met vandag se erediens het ek swaar geleun op die werk van Chris van Wyk by https://bybelskool.com/levitikus-25-god-se-eienaarskap-van-die-land-word-met-die-sabbatsjaar-en-jubeljaar-gevier/

Baie dankie vir die waardevolle uitleg.

Lees voort “Gegroet, geestelike wese”