Dit klop. Ek brand. Daar’s lig! (So nie, daag tog net op.)

Oor integriteit; om te doen soos jy sê.

Of: Daag op. Wees ten minste net daar (hier), vir die bruid

Matteus 5 verse 14 tot 16 en Matteus 25 verse 1 tot 13

17 September 2017, NHKA Kampersrus

Belydenis van geloof

Skyfie: Gloeilampies

Ek dink nogal ons werk soos gloeilampe.  Die Here sê: Skyn!  Ons doen dit, maar ons flikker soos ʼn neonlig wanneer jy hom aanskakel, soos ʼn lig wat nie lekker kontak maak nie, aan en af.  Die idee is om so goed by God ingeprop te wees dat ons geloof ons laat doen waarvoor ons bedoel is.  Waarvoor is ons bedoel? Om aan die wêreld bestendig lig te gee.

Continue reading “Dit klop. Ek brand. Daar’s lig! (So nie, daag tog net op.)”

Advertisements