Wys.

Photo by mali maeder on Pexels.com

Wys my God, Wysheid!

Spreuke 8.

26 Mei 2024.  NHKA Kampersrus Hoedspruit.

Drie-Eenheidsondag


Lees voort “Wys.”

Konings en kerk

Volk en staat.

8 Mei is stemdag.  Dis tyd vir handopsteek.  Vir wie en teen wie julle moet stem, daaroor laat ek my nie uit nie. Hoekom nie?  Omdat die kerk nie partypolitiek mag praat nie?  Dit ook, ja.  Maar ook omdat ek glo vir wie jy stem, is jou besluit, jou verantwoordelikheid, dis op jou gewete en vir jou om van rekenskap te gee.  Nie ek, die kerk of God gaan dit vir jou makliker maak nie.  Dis ʼn groot besluit, en dis gepas dat ʼn groot besluit soos dié een, ook moeilik moet wees.

Rigters 20

5 Mei 2019, NHKA Kampersrus

Sondag voor die algemene verkiesing / Ons volkslewe


Lees voort “Konings en kerk”