Liggie

Moenie skrik nie, jy’s waarskynlik op die regte plek. Ek het net die liggie aangesit. Jy weet mos wat hulle sê van verandering, dat dit soms soos n vakansie kan voel. Nou ja, ek was sommer lus. Wie weet, dalk kom kuier die vuurtoring eendag weer, maar aangesien my seevaartbediening lankal tot n einde gekom het, en ek myle van die see af sit, het ek gedink dis dalk tyd dat hy aftree.  Buitendien, ek het lig nou nodig!

Groetnis

Hennie

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.