Tande? n Hele mondvol!

Roelf en Elsa het hierdie ding tussen hulle gehad. Iemand moois gesien, sou hulle mekaar, tong stewig in die kies, onderlangs vra: “Hoeveel tande sou jy gee?”

Ek was gister tandarts toe en ly vandag daarvan die gevolge waarvoor nie eers “Oupapoeiers” help nie.

Maar al my voortande, die hele lot, die laaste een, sou ek gee hiervoor. . .

Jesus Christ Superstar van Andrew Lloyd Webber en Tim Rice, by die Barbican in Londen.

 

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.