n Nuwe bladjie omgeslaan

Dit was tyd vir n eenvoudiger voorkoms.

Ek hoop nie dit verwar nie? Alles is steeds hier, of in die linkerkantste kolom of onderaan die bladsy. Maar onnodige detail is mee weggemaak.

Laat weet as dit kan beter!

Die aantal kere dat Hervormend al besigtig is, bekruip die tienduisend merk. Dis goed om te weet julle dink dis die besoek werd. Tog sal ek meer kommentaar waardeer! Terugvoer is nie altyd lekker nie, maar dit help.

Gebruik gerus wat julle hier vind en voel bruikbaar is.

Jacques Pieterse van Laer-Suidkus is een van die Hervormde Kerk se beste predikers. Ek is dankbaar vir sy samewerking met van die preke en eredienste wat hier verskyn.

Hennie la Grange

Advertisements

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s