Geseënde fees van die Christus van God

3Dis Kersfees. Christus se fees.

Dis die fees waarin ons agterkom God is ons Pa.

Daarom is dit die tyd van die jaar dat gesinne en families mekaar opsoek, en met mekaar die vrede en welbehae wat God vir ons het, met mekaar deel.  Ons is vanjaar uitsonderlik bevoorreg. Na nege jaar se droogte, reën dit kinders en Kampersrus.

Van die La Granges aan al ons dierbares, familie, vriende, kennisse en broers en susters in Jesus Christus: seën vir julle van God ons Vader, van Jesus die Christus en die Heilige Gees.

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s