Voel vir hom

pionMoeilik moes

ek leer dat God sy wingerd snoei.

Omdat ek aanspreeklik voel.

 

Skaak speel

het my geleer elke pion is n man.

Voel vir hom.

 

Jy skryf hom nie af nie.

Jy offer hom nie op nie.

Ek speel nie meer nie.

Advertisements

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s