Amanda!

Hierdie vrou. . .  Hierdie vrou is die fynste onder fyn kunstenaars.  Hierdie vrou roer die snare van my hart.

“State of the Heart”, Amanda Strydom se meesleurende kabaret oor Ta Maxi, het ek al gesien.  Gister, op RSG, kon ek my verbeel ek sien haar weer.

En ek het ver, ver, verder as net baie ver, verlang.  Na mense wat weg is en bly leef het, na mense wat ver is en altyd naby bly, na mense wat te na gekom het. Na mense wat op n afstand bly staan.

Lank lewe Amanda Strydom.  Amanda! Viva, Amanda, viva!

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.