Matter, spirit and language

Vuurtoring logoMatter, spirit and language

Hieroor het ek nog nie klaar gedink nie.

Maar my eerste gewaarwording is van `n tinteling in my are.  Uiteraard verleen dit aan my geliefde taal `n ereplek, wat ek sommer instinktief al applous gee. Dit  bied `n uitweg uit die kousale rasionalisme (encore!), koppel menswens aan taalgebruik (hoera!), en vind afdrukke van God in die relasionele (sela!).  

Hierin sit iets meer as sommer-maar-net.  Dankie aan Detlev Tönsing, Lutheraan verbonde aan die Universiteit van KZN.  En aan Johann Georg Hamann.  En aan almal wat, hoop ek, sal menings lug?

   

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s