“Opgedres”

“Word” skryf “bedizening” as ek bediening bedoel.  Ek weet, ek weet, ek kan die “spellchecker” afsit, maar laat my maar die luukse toe want, onthou, ek werk in Engeland, tik met twee vingers en het danksy Marieta nogal `n ding oor spelling. 

Van “bedizening” het ek nog nooit eldVuurtoring logoers gehoor as net van Microsoft nie, en dan ook net as ek oor “bediening” dink.  Eindelik, vandag, het ek gaan “google”.

http://www.thefreedictionary.com/bedizening

bedizen [bɪˈdaɪzən -ˈdɪzən]

tr.v. be·di·zenedbe·di·zen·ingbe·di·zens

Archaic  to ornament, decorate or dress in a showy, gaudy or tasteless manner.

Die tesourus se:

Verb

1.

bedizen – decorate tastelessly

adorndecorategraceornamentembellishbeautify – make more attractive by adding ornament, colour, etc.; “Decorate the room for the party”; “beautify yourself for the special day”

2.

bedizen – dress up garishly and tastelessly

dizen

attiredeck outdeck updress upfancy upfig outfig uprig outtog outtog uptrick outtrick upgussy upoverdressprinkget up – put on special clothes to appear particularly appealing and attractive; “She never dresses up, even when she goes to the opera”; “The young girls were all fancied up for the party”

Nou loop ek gevaar, ek weet, om die eksegete en taalkundiges se hare te laat rys. Ek het ook etimologie geswot.  Ek het geleer mens kan baie kreatief met die teks omgaan en geheelenal lawwe preke maak uit verbeelde verbande tussen woordstamme.  Aan die ander kant, ons belydenis laat ook nie toeval toe nie.

Nou dink ek maar net dat, om telkens as ek skryf oor my werk, daaraan herinner te word dat ek gevaar loop – selfs dalk geneig is – om te wil voorgee (“opdres”), is so `n vingerwysing dalk heel gepas, of hoe? Want walging kom inderdaad met die gedagte daaraan by my op.

En, helaas, ek is die afgelope week juis weer daarvan beskuldig…

Advertisements

One thought on ““Opgedres”

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s