Lugversorging teen aardverwarming?

Susan Maart 2013 116As geloof gaan oor goeie gedrag, is godsdiens `n grap en die kerk `n klug.

Geloof gaan oor hoe God my in Christus gryp en my genadig in sy Gees se greep houvas. Geloof sonder gehoorsaamheid maak God se gesag belaglik en sy kerk `n komieklike kuierplek. Gehoorsaamheid aan God is om gelyk te gee my hele lewe is sy genadige skeppingswerk in presies dieselfde mate as wat my lyf dit is. My gevolglike gedrag is op my beste net `n bietjie garnering…

Ek het hier eers besef hoe min mense dit verstaan.  Met die uitsondering van my Neder-Duitse vriende. Hier oor die water is moralitiet die enigste oorblywende waarde wat die kerk vir die samelewing het. Hoe noem Peet dit: `n bietjie lugversorging teen aardverwarming. Waardeloos, as jy my vra, sedert sedes `n opsie geword het, menseregte die paradigma en landswette die norm.

Jy kan regtig met Godsmoord wegkom.

Advertisements

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.